Latest news

[Warning/Waarskuwing] Fraudulent Ozone Sauna Seller – Zagrys Pieterse

31 comments

This is a public industry warning, and anyone looking to purchase an ozone sauna should read this first.

____________________________________________________________________

[UPDATED SEPTEMBER 2014]

Although we were able to assist many clients in receiving the correct saunas, training and support which was sold by Zagrys Andries Pieterse, there are still clients affected and which has not received their goods to date. It has also come under Salvagente’s attention that Zagrys is acquiring saunas from a third party, in which case Salvagente cannot take responsibility and accountability of quality nor service. If you wish to confirm if your sauna is indeed supplied by Salvagente, please contact us and we will be able to verify.

At this stage Salvagente cannot guarantee delivery when money is paid over to Zagrys Andries Pieterse, as we cannot rely on Mr Pieterse to buy stock from Salvagente.

Our recommendation is to proceed with caution when dealing with Mr Pieterse.

– Salvagente Management

__________________________________________________________________

[UPDATED MAY 2014]

Zagrys Pieterse approached Salvagente to assist him to remedy the faults and lapse of service delivery caused in the past. Salvagente will try and assist where possible, starting by contacting all affected clients we are aware of. If you were affected please contact us to liaise an amicable solution for all involved, that we can build and expand the ozone industry. 

Further updates about progress will be posted on this page.

– Salvagente Management

__________________________________________________________________

[August 2013]

This man (Zagrys Pieterse from Natural Oxygen Supplies) claimed to be an ozone sauna retailer of imported ozone cabinets, but took payment from unsuspected victims never to deliver any goods. He has been caught but the extent of his fraudulent activities are yet to be revealed.

Man behind barsIf you are searching for ozone pods, please research the company to determine if they are legitimate in their dealings. One way is to ask for previous clients (you can see Salvagente’s professional clients here with their contact info), another is to ask if their saunas are imported or locally manufactured. If you are residing in South Africa there’s no need to buy overpriced imported ozone capsules, as we supply locally manufactured ozone saunas.

Please be vigilant out there.

[UPDATED FEBRUARY 2014]

It came to our attention from various clients that Zagrys Pieterse is also operating under numerous other aliases, presenting himself as Andries Pieterse, Andries van Zyl and others.

_______________________

The original article as it appeared in the Observer:

Zagrys steeds agter tralies na borg Vrydag deur eMalahleni hof geweier is

06 August 2013 | Gerhard Rheeder

Die slinkse Osoon-masjien smous, Zagrys Pieterse, is Donderdag tydens ‘n demonstrasie in eMalahleni gearresteer, nadat die polisie ‘n lokval vir hom gestel het.

Die arrestasie het gevolg enkele ure nadat die Middelburg Observer Pieterse se bedrogspul eksklusief onthul het.

Talle klagtes van bedrog is in eMalahleni en Middelburg teen hom gemaak.

Hy het tydens sy arrestasie aan die polisie genoem dat hy minstens 45 van die wonderkuur Osoon-masjiene in eMalahleni alleen verkoop het.

Hy het Vrydag vlugtig in eMalahleni in die hof verskyn waar hy borg geweier is.

Tydens ‘n Observer onderhoud met Pieterse, net ure voor sy arrestasie, het hy erken dat hy “nie honderde nie, maar duisende,” kliënte landwyd bereik het met sy advertensies op hoofsaaklik plaaslike radiostasies soos Radio Kragbron.

Die polisie het Vrydag ‘n lokval vir Pieterse gestel en ‘n demonstrasie gereël vir een van die masjiene om hom in die kolestad te kry.

Pieterse, wat in Pretoria woon en van daar sy bedrogspul bedryf het, het homself onder meer bemark as lid van die SA Osoon Assosiasie hoewel die assosiasie hom op verskeie openbare platforms van Pieterse gedistansieer het.

Hy het onder sy besigheidsnaam, Natural Oxygen Supplies, gespog met die masjiene, wat hy glo onder meer van Duitsland af invoer.

Beleggers, van wie sommiges meer as R100 000 aan Pieterse oorbetaal het vir franchise-regte en masjiene, sê hy het hulle altyd gedruk vir onmiddellike kontantbetalings maar nooit die produkte gelewer nie.

Hy het na bewering nie eens geskroom om personeel van Radio Kragbron waar sy advertensies uitgesaai is, in te loop nie.

Na die Observer hom gepols het oor die bewerings het hy die foon neergegooi en ‘n halfuur later teruggebel met die woorde “ek wil net jammer sê vir my optrede tydens die oproep,” en toe maar weer sy humeur verloor en die koerant gedreig met regstappe “omdat sy pa R37 miljoen in die bank het en hyself ‘n multi-miljoenêr is”.

Na die Observer se onthulling het klaers die koerantberig op die internet gesirkuleer en het die Osoon Assosiasie ‘n beroep op klaers, waarvan daar landswyd honderde kan wees, gedoen om nie net hul sake by die polisie te gaan aanmeld nie, maar ook by die assosiasie sodat ‘n profiel van hom saamgestel kan word om te verhoed dat hy met sy vrylating voort kan gaan met sy bedrog.

____________________________________

For honest, local distributors…

View ozone sauna

Admin[Warning/Waarskuwing] Fraudulent Ozone Sauna Seller – Zagrys Pieterse

Related Posts

31 comments

Join the conversation
  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Nov 30, 2013

    Ons het ook in Zagrys se strik getrap op 14 Nov 2013. Ons is verpletter.

    Ons spreek hom vry en onsself ook.

    Mag my God met hom afreken. Ons sal weer finansieel herstel

  • admin - Dec 2, 2013

    Ons is baie jammer om te hoor dat julle ook deur hom ingedoen is, ons probeer alles in ons mag om hom te stop en mense te waarsku.

    Laat wees ons asb as daar iets is waarmee ons kan help.

  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Dec 9, 2013

    Zagrys het per sms ons inkennis gestel dat hy ons goedere gepos het. Hy het ook ‘tracking’ nommers gegee. Ons het egter ons geloofwaardigheid in nhom verloor. Ons sal wag en kyk of ons bestelling afgelewer word.

    Wie kan ons daarmee help om die kapsule korrek op te slaan asb? [Sou dit ons bereik]

    Dankie

    Kobus en Juliana Oosthuizen
    Sel: 084 5926 300 / 1

  • admin - Dec 10, 2013

    Hi Kobus/Juliana,

    Dit hang af watter kapsule hy vir julle stuur. Ander kliente het gedink hulle koop ‘n fiberglass ozone sauna, wat toe uitgedraai het dis net ‘n tent met stoom unit. Ek weet nie of julle dit vir privaat of professionele gebruik benodig nie, maar die tent mag nie gebruik word vir professionele gebruik nie.

    In watter area bly julle, dan kan ons kyk hoe ons julle kan help met die op slaan.

    Groete.

  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Dec 10, 2013

    Zagrys het ‘n “tent-kapsule” aan ons verkoop. Agterna het iemand gesê die materiaal van die tent ‘perish’ maklik van al die suurstof. Dis vir huishoudelike gebruik. Ons woon in Universitas in Bloemfontein. Ek sal laat weet sodra ons dit ontvang het.

  • admin - Dec 11, 2013

    Ja ongelukkig hou die materiaal van die tent nie baie lank. Let ook net op indien julle die tent kry dat julle nie brand met die stoom nie, die rede hoekom ek dit noem is want die tent se “steamer” het nie ‘n temperatuur probe in nie, so dit hou net aan warm maak en reguleer glad nie die temperatuur binne-in die tent nie.

  • marietjie - Dec 27, 2013

    Hi, ek is ook ingeloop deur zagrys petersen. Ek het wel my suana ontvang, maar ek wag al amper 2 maande vir die instruksie manual, die “besigheidsplan” en die 10 jaar waarborg wat ek glo saam met die suana sou kry. Ek lees op die comments dat die “tent” suana nie vir professionele doeleindes mag gebruik word nie. Zagrys het vir my vertel watter goeie besigheids geleentheid die is en dis die enigste rede waarom ek n suana gekoop het( tot my groot spyt)Ek het my geld terug gevra maar hy gaan glo 35% op elke R15 000 hou vir kanselasie fooie. Ek het nooit enigiets geteken waarop staan dat hy n kanselasie fooi mag hou nie. Enige raad van stappe wat ek kan volg om geld terug te kry?

  • admin - Jan 6, 2014

    Hello Marietjie, ons is jammer om dit te hoor. Ons het vir jou direk ‘n email gestuur met meer inligting op.

  • marietjie - Jan 6, 2014

    Baie dankie vir julle hulp! Ek het al die nodige stappe geneem so hopelik is dit nie meer lank voor zagrys finaal vasgetrek word nie.

  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Jan 6, 2014

    Mooi Marietjie mooi! Ons het ook die skroef nou stywer gedraai.!!! Maggies, kon ons niks agterkom van sy slimpraatjies en streke nie. Ons is so vies vir onsself. Baie sterkte vir jou.

  • marietjie - Jan 15, 2014

    Hi! Kobus en juliana, ek het in kontak gekom met n hele groep mense wat almal sake het teen zagrys. Sy verhoor is ampEr en ons kort almal se saak nommers. Kontak my asb op 076 340 2283 vir meer inligting. As julle weet van nog mense vra hul asb om my te kontak

  • Wilani - Jan 17, 2014

    Ek voel jammer vir jul almal, ek is op 13.01.2014 met dieselfde slap riem gevang. Ek het egter die saak aan Mnr Mike Bolhuis oorhandig en hy is tans besig daarmee. Ek stel voor dat almal wat ingedoen is met hom kontak maak sodat ons die saak so sterk moontlik kan maak, dat Andries/Zagrys of wat hy homself ook al noem vir goed verwyder word uit die samelewing.

  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Jan 17, 2014

    Wil jy my sê hy het nie geskrik in 2013 nie. Hy is regtig ‘n gevoellose DIREKTEUR van N.O.S.

  • Wilani - Jan 21, 2014

    Sulke mense skrik nie!!! Asseblief stuur al jul inligting vir Mnr Bolhuis. Ek hoor nou net hy is vanmiddag 4h45 weer op Radio Pretoria. Ek het hulle laat weet, maar nogsteeds word hy toegelaat om te adverteer.

  • Miempie - Feb 6, 2014

    Zagrys….Andries…steeds op vrye voet. Was gister in ons huis en ons ook bedrieg. Wees versigtig. By voorbaat dankie Mike Bolhuis. Vertrou hy spoedig vasgetrek

  • Miempie - Feb 6, 2014

    Wilani, kan ons asb kontak maak. Ons op grond van daardie Radio uitsending, die produk gekoop! Ek reeds intussen met Marietjie (bo) gepraat… al my info na Mike gestuur. Sterkte

  • Hilda - Jun 5, 2014

    I paid for the O3 sauna machine/capsule at the Rand Show on 26/04/2014. Zagrys Pieterse says he does not keep stock at the show, but he will deliver soon after the show. Up till now I have not received it (05/06/2014) after numerous phone calls and empty promises he made.

  • Kobus en Juliana Oosthuizen - Jun 11, 2014

    Ons kan nie glo dat hy steeds besig is met sy onderduimse planne nie. Hoekom kan HY DAN NIE VASGETREK WORD NIE?

  • admin - Jun 30, 2014

    Due to high volumes of queries into some of the above cases, we would like to report to the forum and public this message from one of the affected parties:

    “This is to inform you that the Sauna machine was delivered today 13/06/2014 just before 2pm.

    Thank you very much for your assistance. It’s highly appreciated.

    Mrs Hilda Nemukula”

  • Stephen Barends - Aug 6, 2014

    I also bought a sauna machine from sagrys at the Rand show and paid a deposit. I paid the balance at a later date and was promised delivery of the sauna.I am still waiting.I spoke to sagrys in july and he told me he would get back to me. I am still waiting!! Anyone have advice ?

  • Charmaine Davids - Aug 7, 2014

    I can’t believe that Zagrys was allowed to sell the units at the Rand Easter Show after being arrested in 2013. He called after the show and said that we must pay in full and the unit will be delivered that week. I must have spent hundreds of rands in phone calls and smss’ to try and get the unit. Everytime I call, he supposedly is delivering that day or the next. He also had a guy by the name of Brandon that was supposedly going to deliver. To date I have not received the product. I would like to get my money back as I’m not interested in having a fraudster / liar’s product in my home.

  • marietjie - Aug 7, 2014

    Hi charmaine , Stefan. Jammer om te hoor dat julle ook “victems” van zagrys\andries of wat ook al hy homself deesdae noem is. Skakel my asb op 076 340 2283 of stuur vir my n mail na marietjie1@hotmail.co.uk Ons is reeds n paar mense wat besig is met sake teen die man, ek lig julle graag in.

  • Madeli - Apr 10, 2015

    Hi ek lees nou hierdie comments en is in skok…. Zagrys Pieterse is in die Strand area en sy meisie, Samantha doen die bemarking van hierdie Ozone aparaat wat glo wonders verrig! Geen manier dat ek nou meer belangstel nie!!

  • Samantha - May 11, 2015

    With regards to Madeli’s comment, I would like to respond. Madeli was a work colleague of mine and she has a personal vendetta against me and not with Zagrys. I do not have anything to do with his business and I do not market any of his products. What I did do was offer to give her a sauna to help her with her ‘[disease]’ – (edited by administrators) she had. Madeli has had no dealings what so ever with Zagrys besides the occasional greeting at my office. I am not sure what Madeli’s motive is by giving you and the public false information, but the ongoing investigations and cases, including this site will certainly get the people to swallow their words.

  • admin - May 11, 2015

    Dear Samantha, thank you for exercising your right to respond. This is a public forum and we do not investigate each individual matter and cannot comment on who has or has not have vendettas against you or Zagrys. What we can comment on is that Madeli was not the first nor last person to highlight that you are working with Zagrys. Furthermore we have requested on more than one occasion that Zagrys provide us with evidence about these misleading “ongoing investigations and cases”, which he failed to do. We have also provided him his right to respond publicly about the allegations, which he also failed to pursue. Should you have evidence proving contradictory, you are more than welcome to contact Salvagente through our normal channels or provide it here.

    Thank you.

  • Rob - Jun 17, 2015

    Ek het die advertensie op die radio gehoor in die Kaap en het vanaggend n demo by my huis gekry met die tent en stoom en suurstofgoed. Gelukkig het ek hier kom google search en op die goed afgekom . AMper was ek ook met n slap riem gevang. Hy was vanoggend in die Paarl , nie hyself nie maar n rep .

  • Shelley Davis - Mar 3, 2016

    OMG.. I’m shocked.. Its March 2016 and Adries Pieterse is doing his weekly marketing to the Western Cape local radio stations. My dad is a diabetic and I became intersted to purchase. I contacted him about the name of the machine as I wanted to read up about it first, he then came back saying he will do a demo and I said I first want to read up about it first.

    I googled and couldn’t find anything under Andries Pieterse, the name he uses in the Cape Town area, Zagrys sounded foreign but luckily I read further and lo and behold its him. Thank God for all your comments, you just saved me the “special” price of the machine.
    He is currently setting up biz in PE. His contact nr as given on the radio station is
    0799463330, Office nr in Strand/Gordon’s Bay in CT is 0218560902

    Admin, is there such a wonder machine to “cure” all these ailments with oxygen therapy, I sooo want to believe this especially for cancer patients! If so please let me know!

    Thanks

  • admin - Mar 4, 2016

    Dear Shelley,

    Thank you for your message and for reaching out.

    We will be in personal contact shortly, please check your emails.

    Thank you.

  • marietjie - Jul 21, 2016

    Andries “zagrys” is presies soos jy hom beskryf het. N jakkals verander van haar maar nie van snaar.

  • admin - Jul 22, 2016

    Hello Nicoline,

    Ons sal verkies om altwee jou comments hier te los, sodat ons lesers ‘n meer holistiese beeld kan vorm. As Andries / Zagrys aflewering maak soos hy belowe dan voel ons mense moet dit weet. Ons is wel huiwerig oor jou laaste comment omdat jy al voorheen gese het die produkte het jy ontvang maar wag vir registrasies ens. Indien jy nogsteeds wil he ons moet jou comments verwyder, laat weet ons net.

    Verder wil ons net vir die publiek laat weet wat Salvagente se posisie is rakende die portable / tent saunas:
    Salvagente onder geen omstandighede keur die gebruik van “tent / portable saunas” in ‘n professionele opset goed nie. Dit spreek uit eerste handse ervaring met die produkte. Vir verdere inligting kyk asb na https://salvagente.co.za/ozone-sauna-buyers-guide/

  • colleen - Jun 1, 2019

    this man Andries Pieterse is now operating in Cape Town and lives in Gordons Bay he tried to sell us 2 ozone machines the capsule and thank heavens my husband worked in SAP for many years and we started with investigations and came across this page so THANKFUL or else we would ve also lost out on R40 000.00 rand and also promised us a business plan and before he sent us any info or pictures regarding the Ozone capsules he sent us a invoice and only after pmnt would he order the machines … and he also advertising on BOk Radio in western cape he advertises on thursdays and fridays ,,,, hope this can help with catching up with him …..

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *